NEWS

Will Smith kuier in Langebaan

Will Smith kuier in Langebaan

Bekende uit Hollywood gesien op Langebaan se strand.

Will Smith (51) en sy vrou Jada Smith (48) kuier in Langebaan. Die akteur vat n blaaskans na n die maak van die film BAD BOYS FOR LIFE. Hulle was fyn dopgehou deur twee lyfwagte terwyl hulle die Langebaan lagoon geniet. Hulle was ook later die middag gesien by Husky's restaurant waar hulle verfersings geniet het.